SKATKISBOEKE • Herinneringe van ou boeke is 'n skat om te geniet • Memories of vintage books is a treasure to enjoy

EERSTE LIEFDE EN DR CONRAD BRAND REEKS

Seker naas “Verdwaalde harte” die gewildste romantiese reeks. Soos geadverteer word: “Net eenmaal in die lewe kom die liefde weergaloos en dit is die eerste liefde. Dit bring vreugde en ook hartseer.” Dit was die wenresep wat ’n onbekende skrywer of skryfster gehad het. Dit het groot aanklank by die dames gevind en was wyd gelees. Die verhale was lewensgetrou en lesers kon hulle vereenselwig met die gebeure. Dit het later 'n boek gedeel met Dr. Conrad Brand, sien onder.

⭐ 2 Voorblaaie Gelys 📖 Fotoverhale
🔍

VOORBLAAIE VERSAMELING

2 Items
#13 Eerste Liefde en Dr Conrad Brand

Eerste Liefde en Dr Conrad Brand

Lis van die verpleegster en Dokter sonder titel
#20 Eerste Liefde en Dr Conrad Brand

Eerste Liefde en Dr Conrad Brand

Twee verlore jare en Proefkonyn